DINEE
8ste Julie 2023
Plek: WAWIEL COUNTRY LODGE
VENTERSDORP
Tyd: 12h00
Koste: R250-00
(Kontant kroeg)
Geen Denims, Tekkies of Kortbroekke nie
Kleredrag: Semi-Formeel
AWB Dasse mag gedra word.
Dasse beskikbaar by Hoofkantoor teen R120elk
Kaartjies moet betaal word by die 1ste Junie 2023
Bespreek so gou moontlik by HK, daar is net 100 kaartjies beskikbaar.
U kan self die onderstaande verblyf reël, dit gaan nie deur HK behartig word nie.
VERBLYF
Wawiel Country Lodge
0795062490
Mosaic B B
083456 6110
Doc Villa018 264 4456/ 0745349868