GEDAGTE VIR VANDAG 1 MAART 2024

NEEM JOU KRUIS OP

Is jou kruis vandag te swaar om te dra?

Dit wat God jou oplê, te veel gevra?

Dink dan aan Jesus se kruis en lyding wat ook vir jou verlossing bring.

Hulle bind my hande en voete vas. Psalm 22:17