Hoor die geknars
Hoor die geknars
Hoor die geknars van voete op mars
Hoor die gedreun Hoor die gedreun
Hoor die gedreun oor velde heen
Stryders op mars, ideale vervars
Wat skyn en verraad met veragting haat
Brandende vuur wat geen knegskap verduur,
Maar gebore uit liefde en smart
Bied ons weerstand, so gloeiend,
gebrand in ons hart
O mag God ons bewaar
met die trek van die laer,
om ons strydende land te bewaar
Ons sal werk, ons sal groei
Ons sal veg, ons sal bloei,
vir ons ou boere land.
Geskryf deur: Eugene Terre Blanche
