NOODMAATREËLS

 

In die lig van al die berigte wat die rondte doen dat Swartes Blankes gaan begin aanval, die volgende:

KOM ONS SAAI NIE PANIEK NIE EN LAAT MENSE EERDER HIERDIE  DOKUMENT  LEES EN DAN DIE NODIGE MAATREËLS TREF.

Net ‘n paar kern feite:

  • Rewolusionêres het nie afgesien van die beginsel om die land onregeerbaar te maak nie.
  • Die regering het onlangs aangekondig dat grond hervorming baie vinniger moet plaasvind.
  • Polarisering van swartmag kragte is besig om toenemend op grondvlak plaas te vind.
  • Die konflik by Marikana en ander myne spel heel waarskynlik:  “REWOLUSIE”.
  • Moontlike nasionalisering van myne bly ‘n wesenlike faktor.
  • Daar is ‘n sterk aanduiding dat hawens ook binnekort met stakings kan begin.
  • Suid-Afrika word toenemend ekonomies ge-isoleer van buitelandse ekonomiese beleggings.
  • Daar is onlangs ‘n Clover advertensie by Aardklop uitgegee, genaamd “Kwart voor bloedbad” met die fotos van die gesneuweldes tydens die Boputhatswana inval 1994.
  • Daar is onlangs ‘n groot ammunissie opslagplek by Boons in die Noordwes provinsie gekry.
  • Stakings is iets wat toenemend plaasvind.
  • Die aflewering van steenkool wat by die kragstasies gestaak is, is ‘n kritiese faktor.
  • Kragonderbrekings in sekere gebiede vind toenemend plaas.
  • Aanvalle op Blankes in veral in die Noordwes provinsie het begin toeneem.
  • Dienslewering op alle vlakke is besig om te verswak.
  • Die huidige onrus onder plaaswerkers wat deur Cosatu aangehits word, is ‘n bron van kommer.

Wat moet ons dus doen?

  1. Dit is ‘n algemene noodbeginsel op alle vlakke:  Moenie paniekbevange raak nie.
  2. Diens u vuurwapens en kontroleer u ammunisie. (As u nie vuurwapens het nie, of nog erger:  as u so onnosel was om dit aan die vyand te oorhandig,  sorg dat u ander wapens soos ‘n lang stuk yster, piksteel of iets soortgelyks byderhand het).
  3. Sorg dat u vuurwapen op ‘n 24 uur basis (24/7) byderhand is.
  4. Moenie in gebiede inry wat as risiko area’s bestempel kan word(Hierdie gebiede staan oor die algemeen bekend as gebiede waar Swartes of  Kleurlinge woonagtig of werksaam is).
  5. Vermy die middestad van groot stede soos Johannesburg, Pretoria,  Durban,en Kaapstad.
  6. Kyk en luister gereeld na die nuus en vermy area’s waar optogte en samedrommings plaasvind.
  7. Doen sleutelbeheer van die persele waaroor u gesag het. (veral van kluise).
  8. Sorg dat u brandblusser in bogenoemde persele in ‘n werkende toestand en gediens is.
  9. Sorg dat u ‘n mediese tas of sak het waarin al die nodige mediese noodhulpmiddels is.
  10. Sorg dat u voertuig 100% padwaardigAsook vir genoegsame brandstof.  (Bande, battery ens.,  u wil nie langs die pad sit nie!)
  11. Sorg dat daar genoeg kosvoorraad en watervoorraad in u huis is, wat nie afhanklik van elektrisiteit is nie. (Versamel blikkieskos en water in 2L bottels, ongeag van hoe absurd die media dit maak).
  12. As u afhanklik is van kroniese medikasie, sorg dat u ekstra medikasie begin opgaar.
  13. Sorg dat u genoeg kontant opgaar vir ‘n noodtoestand (OTM’s kan moontlik in onbruik verval).
  14. Sorg dat u alternatiewe bronne van kommunikasie het (selfone kan moontlik in onbruik verval).
  15. Kontak die AWB in u area om aan te sluit en sodoende op hoogte gehou word van Noodmaatreëls!

Lede Teken In

Gaan Na Bo