Konsentrasiekampdag 2018
weergawe
weergawe
2 Junie 2018Ter herdenking van Republiekwording in 1961, die ingebruikneming van die Oranje Blanje Blou as landsvlag in 1928 en die skryf van Die Stem van Suid-Afrika in 1918. Die volksaamtrek word deur die HNP, AWB en die Verkennersbeweging gereël. Bykans 30 ander Afrikaner-organisasies is genooi om deel te neem. |
Program: |
||
07:00 | Aankoms en Terrein-inrigting | |
09:00 | Opening: | |
09:10 | Verwelkoming | Mnr Henk van de Graaf |
09:15 | Samesang van volksliedere | |
09:30 | Vlagseremonie | |
09:50 | Vlaghysing: Oranje Blanje Blou (In stilte. Almal staan op aandag) Samesang:Die Vlaglied |
|
10:00 | Toespraak: Mnr Steyn van Rönge Die Oranje Blanje Blou Samesang: Die Stem van Suid-Afrika, Strofe 1 |
|
10:30 | Toespraak: Mnr Alwyn de Klerk Die Stem van Suid-Afrika Samesang: Die Stem van Suid-Afrika, Strofe 2 en 3 |
|
11:00 | Toespraak:Herdenking van Republiekwording Mnr Andries Breytenbach |
|
11:30 | Die Volksverkiesing (13/10/2018)
Mnr Christo Snyman |
|
11:45 | Bedankings
Mnr Henk van de Graaf |
|
12:00 | Afsluiting:
4e Strofe van Die Stem van SA |
Ons hartlike dank aan elkeen wat die Verkiesingskonferensie die afgelope naweek bygewoon het. Dit was ‘n reuse sukses. Die bemarkingsvideo is vertoon en sal aan u beskikbaar gestel word vir verdere verspreiding sodra die laaste redigering afgehandel is.
Verdermeer is die nuwe fondsinsamelingsprojek bekendgestel, naamlik “Borg-‘n-stempunt”. Laai gerus die brosjure af onder hierdie skrywe om meer inligting omtrent die projek te bekom.
Die VVK het ‘n vakante betrekking vir ‘n ontvangsdame. Stuur asseblief u CV na info@vvk.co.za om in aanmerking te kom.
Groblersdal: Republiekfees 26 Mei 2018 vanaf 08h00 te CVO Gromar. Paardekraal, Krugersdorp: Republiekfees 2 Junie 2018 te Paardekraal Feesterrein. Indien u nie een van hierdie geleenthede kan bywoon nie, maar nog wil registreer op die VVK se kieserslys, volg die onderstaande skakel na die lys van registrasie-beamptes landswyd. |
Is u goed met inligtingverspreiding en bemarking? Stuur vir ons u voorstelle vir ‘n bemarkingspamflet vir die Verkiesing van Oktober 2018.
Voorstelle kan gestuur word na info@vvk.co.za
Volksraad Verkiesing Kommissie
www.vvk.co.za
Programleier : Brig. P. Breytenbach
Kampkommandant : Kol. J. Breytenbach
VRYDAG 18 MEI
15:00 – 20:00 : Aankoms van lede – kry kampplek gereed
20:00 – 20:15 : Aandgodsdiens – Brig. P. Breytenbach
20:15 – : Saamkuier
SATERDAG 19 MEI
07:30 – 08:00 : Registrasie en ontbyt
08:00 – 09:00 : Vlagparade – Brig. Potgieter
09:00 –09:30 : Opening – Kapelaan F. Devenier
Verwelkoming – Leier : Steyn von Ronge
09:30 –11:30 : Landsberaad – Gebiede doen verslag:
11:30 – 12:00 – Verversingsbreek
Toekenning van trofees:
12:00 – 13:00 : Middagete
13:00 – 16:00 :
16:00 – : Leier se opsomming en repliek
17:00 – : Saamkuier en vleisbraai
SONDAG 20 MEI
08:00 – 08:30 : Oggenddiens – Brig. Piet Breytenbach
08:30 : Kamp opruiming en vertrek huistoe
N.B.
Kaart na Holfontein Kampterrein: https://goo.gl/maps/G4SEQrxWRrH2
Ongelukkig is die kranslegging afgestel asgevolg van baie reën op die plaas in Ventersdorp.
Dit maak dat die paaie nie met gewone voertuie daar kan ry nie. Ons sal wel n datum aankondig vir die kranslegging in die toekoms.
Ons se hartlike dank aan al ons mense wat die geleentheid wou bywoon.