Tweeledige verbond. Paardekraal, 29 November 1986

Soos ons voorgeslag wanneer hulle aan die vooraand van ’n groot stryd gestaan het, het die AWB hom ook in ’n Gelofte aan God Drie-Enig verbind. Die Beweging, het ’n volgende fase in sy stryd om die herstel van die Boererepublieke binne gegaan toe hy op 29 November 1986 klein geword het voor sy Skepper … Continue reading Tweeledige verbond. Paardekraal, 29 November 1986