10Apr

GEDAGTE VIR VANDAG 10 APRIL 2024

HEBREËRS 8 Die ou verbond is ‘n voorbeeld en is verbygaande. Christus is die Middelaar van ‘n beter en ewige verbond. 1DIE hoofsaak nou van wat ons gesê het, is dít: Ons het so ‘n Hoëpriester wat gaan sit het aan die regterhand van die troon van die Majesteit in die hemele, 2’n Bedienaar van die heilige […]

08Apr

GEDAGTE VIR VANDAG 8 APRIL 2024

BELOFTE EN BEDREIGING UITGEPREEK BY DIE TEMPELPOORT. JEREMIA 5:20-21 20 Verkondig dit in die huis van Jacob, en laat dit hoor in Juda en sê: 21 Hoor dit tog, o dwase en verstandelose volk, wat oë het, maar nie sien nie: wat ore het, maar nie hoor nie! JEREMIA 6:17-19 17 Ek het ook wagte […]

04Apr

GEDAGTE VIR VANDAG 4 APRIL 2024

ONS IS GOD S’n Onthou net jy is nooit alleen, daar’s Iemand by jou: God se Seun! Hy sal jou help en deur alles dra, as jy by Hom bly en sy hulp vra. PSALMS 107 Danklied van die verlostes. 1  LOOF die Here, want Hy is goed, want sy goedertierenheid is tot in ewigheid! 2 […]

03Apr

VANDAG 14 JAAR TERUG MOES ONS U GROET

Eugene Ney Terre Blanche31 Januarie 1944 ~ 3 April 2010 Toe ander moeg geword het, was hy die moedige dryfkrag Toe ander wou struikel, het hy gerig Toe ander moedeloos geword het, was hy die inspirasie Toe ander wou opgee, het vasberadenheid stukrag gebring  Toe die pad toegekap gelyk het, het hy ongekende horisonne oopgebreek […]

03Apr

GEDAGTE VIR VANDAG 3 APRIL 2024

PSALMS 10 OORDEEL TOG DIE GODDELOSES Die vromes roep om hulp teen hoogmoedige vyande 1 Waarom staan U so ver weg, Here? Waarom trek U U terug in tye van nood? 2 Die goddeloses is vol van hulleself, hulle vervolg ‘n hulpelose man. Laat hulle gevang word deur die sluwe planne wat hulle self uitgedink […]

03Apr

Die Ware Oorsprong van Paasfees

Paasfees is ‘n wêreldwye tradisie wat baie sedes inhou wat mense glo Christelik te wees. Wat is die oorsprong van Vastyd en sonop dienste? Hoe het hase, eiers en paasbolletjies met Christus se opstanding verenig? Word Paasfees in die Bybel genoem? Het die apostels van die vroeë Kerk dit gehou? Die antwoorde sal u skok! […]

28Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 28 MAART 2024

‘N LIGGIE VAN BO Om die volheid van God se liefde te ken en in sy groot genade te glo, moet jy soms in die stikdonker wees, met net sy liggie van bo. Hy laat sy lig in die donker uitstraal vir die opregtes, hy is genadig, barmhartig en regverdig. Psalm 112:4 Dank die Here […]

27Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 27 MAART 2024

DIE GELOOFSTOETS Here, help my om aan U vas te hou, elke dag van my lewe op U te vertrou; ek wil U volg sonder vrae of twyfel, in die toets van geloof wil ek nie weifel. Toets my, Here, keur my, ondersoek my deur en deur. Ek laat my deur U liefde lei en […]

26Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 26 MAART 2024

‘N TYD OM GOD TE DIEN Herfs is ‘n tyd van kleureprag, van songeel dae en koel sterrenag. ‘n Tyd wat jy God se liefde kan sien en Hom met jou hart en lewe kan dien. Hy verander wostyngebied in rietvlei, dorsland in fonteinwêreld. Psalm 107: 35 Sê vandag: “Ja, Here hier is ek’ gebruik […]