Alle offisiere, manskappe sowel as belangstellendes!
Saterdag 11 November om 09H00 algemene lede vergadering te HOLFONTEIN, in volle uniform indien moontlik. Selfsorg en bring asseblief eie stoel en sambreel. Geen drank sal toegelaat word gedurende die vergadering nie.
Leier Steyn von Rönge en die Generale Staf sal die vergadering toespreek. Geen onwettige wapens nie en alle wapens moet in holster gedra word volgens wet.
Boeregroete en sien u daar!
Navrae: 018 264 2516