23Mar

Jaarlikse Skietkompetisie: Veiligheid, Dissipline en Sportmanskap

Jaarlikse Skietkompetisie: Veiligheid, Dissipline en Sportmanskap ’n Jaarlikse skietkompetisie bied ervare en verantwoordelike sportskuts die geleentheid om hul akkuraatheid, konsentrasie en veilige vuurwapenhantering binne ’n gestruktureerde omgewing te toets. Die doel van ’n behoorlik georganiseerde skietdag behoort altyd veiligheid, dissipline en verantwoordelike sportdeelname te wees. Die kompetisie vind op ’n geskikte skietbaan plaas waar deelnemers […]

20Mar

Kranslegging Seremonie in Ventersdorp | 11 April 2026

Kranslegging Seremonie – 11 April 2026 Ventersdorp Op Saterdag 11 April 2026 om 09h00 word ’n plegtige kranslegging seremonie in Ventersdorp gehou. Lede, belangstellendes en ondersteuners word hartlik uitgenooi om hierdie geleentheid by te woon en saam deel te neem aan ’n oomblik van herinnering, eerbied en waardige herdenking. Die seremonie vind plaas by 25 […]

18Jun

AWB TOEKOMS PLAN 2025

‘N PLAN VIR OORLEWING EN DIE VOORTBESTAAN VAN DIE BOERVOLK –  KOESTER VRYHEID                        (SOEWEREINE SELFBESKIKKING) 2025 Die organisasie AWB bestaan reeds vir 52 jaar en beskik oor ‘n bewese voetspoor aangaande  sy doen en late. Gegewe die gebeure van die afgelope klompie jare waaraan die BOERVOLK blootgestel is kan die vraag onwillekeurig gestel word : […]

17Dec

KERSBOODSKAP 2024

Geagte kameraad Ons staan aan die einde van nog ‘n jaar. In die stadium skuif ons die jaar se swoeg en sweeteenkant toe om ‘n paar laaste werksopdragte af te handel en te finaliseer.In hierdie bedrywige tyd gaan ons saam met vriende en familie ons dankbaarheid betoondeur die samesyn, liefde, lag, vrede en vreugde met […]

08May

8 MEI 2024 RIGTING VIR VANDAG:

NEHEMIA 5-8 Behoort iemand soos ek vir gevaar weg te vlug? Behoort iemand soos ek in die tempel te skuil om my lewe te red? Nee, ek sal nie ingaan nie! Nehemia 6:11 Lig uit die Woord Jy het seker al telkens in jou lewe lus gevoel om tou op te gooi. Die lewe dien […]

06May

6 Mei 2024 RIGTING VIR VANDAG: NEHEMIA 3-4

ONS HET TOT ONS GOD GEBID. ONS HET DIE STAD DAG EN NAG BEWAAK OM ONSELF TEEN HULLE TE BESKERM. NEHEMIA 4:9 LIG UIT DIE WOORD Nehemia se biografie dra uitstaande getuienis oor die krag van gebed. Sy gebede kan gevind word in Nehemia. Maar Nehemia het nie net gebid nie; hy het gesorg dat […]