PROGRAM
LANDSBERAAD 2018: HOLFONTEIN
Programleier : Brig. P. Breytenbach
Kampkommandant : Kol. J. Breytenbach
VRYDAG 18 MEI
15:00 – 20:00 : Aankoms van lede – kry kampplek gereed
20:00 – 20:15 : Aandgodsdiens – Brig. P. Breytenbach
20:15 – : Saamkuier
SATERDAG 19 MEI
07:30 – 08:00 : Registrasie en ontbyt
08:00 – 09:00 : Vlagparade – Brig. Potgieter
- Eerbetoon: Gestorwe kamerade – Brig. P. Breytenbach
- Drilparade – H/Kmdt. J. Swanepoel
- Garde demonstrasie – Nico Prinsloo
- Selfverdediging demonstrasie – Pieter Swanepoel
09:00 –09:30 : Opening – Kapelaan F. Devenier
Verwelkoming – Leier : Steyn von Ronge
09:30 –11:30 : Landsberaad – Gebiede doen verslag:
- Weskaap – Bertie Kruger
- Oostelike gebied – H/Kmdt. Dawie Jacobs
- Noordwes – Jerry Bezuidenhout
- Natal – Barney Dreyer
- Kalahari – Bill Nagel
11:30 – 12:00 – Verversingsbreek
Toekenning van trofees:
- Vrystaat – Danie Wessels
- Wes-Rand – H/Kmdt. Johan Swanepoel
- Diamantstreek – Johan Breytenbach
- Oos-Transvaal
- Noord-Transvaal – Pieter Swanepoel
- Pretoria
- Oos-Kaap – H/Kmdt. Willie Geere
12:00 – 13:00 : Middagete
13:00 – 16:00 :
- Kommunikasie – Hennie Le Roux
- Jeug en Geestesweerbaarheid – Piet Breytenbach
- Inligting – De wet Marx
- Opleidingsakademie – Danie Wessels
- Kantoor en Admin – Paul Visagé
- Garde/Valke en Spesmagte – Nico Prinsloo
16:00 – : Leier se opsomming en repliek
17:00 – : Saamkuier en vleisbraai
SONDAG 20 MEI
08:00 – 08:30 : Oggenddiens – Brig. Piet Breytenbach
08:30 : Kamp opruiming en vertrek huistoe
N.B.
- Staanplek en navrae moet met Brig. Piet Breytenbach – telefoon 071 340 9658 – gereël word voor 7 Mei 2018 indien jy ‘n skadu staanplek wil hê. Daar is agt beskikbaar.
- Baie ander kampplekke.
- Lekker kos te koop.
- Snoepie beskikbaar.
Kaart na Holfontein Kampterrein: https://goo.gl/maps/G4SEQrxWRrH2