Desember 5, 2018 Vir 45 jaar tree die AWB op in belang van die Boerevolk en in die toekoms sal die AWB, met God se leiding, steeds daar wees om ons Boerevolk weerbaar te kry.