VERJAARDAGWENSE

Die AWB en Generale staf wens Leier Steyn Von Rönge geluk met die herdenking van sy geboorte dag. Mag ons Vader sy paaie uitlé met genadegawes vir die jare wat voorlê.

Boere groete