07Nov

KERSBOOM 2017

Dit is dié jaar die 7de kersboom vir minderbevooregte kinders 3de jaar wat die Welkom AWB se projek is vir ons arm kinders. Ons so 70 kinders die jaar gehad. Meeste van ons sponsors is net ons lede ons probeer hulle soveel as moontlik betrek maar gaan sien ook besighede anders gaan ons dit nooit […]