Elke maand is daar opleiding in verskeie streke.
Die AWB Wesrand bied dan ook ‘n opleidings kamp (Bergkamp) van 23 tot 25 November 2018 aan naby Magaliesburg.
Die kostes beloop R100 per gesin.
Kontak asseblief vir Hoof Kmdt Erika op 081 766 2915 vir besonderhede
Dis ‘n oorlewings kamp en nie ‘n gewone kamp nie. U sal die hele naweek van Vrydag tot Sondag in die veld wees. Dus is daar reëls en voorwaardes waarvan u moet kennis neem.
Hier volg van die reëls:
- Die waardes van die AWB en alle reëls van die AWB moet na gekom word.
- Niemand mag deelneem as die vrywaring nie geteken is nie en u streng kennis neem – die is ‘n oorlewings kamp in die natuur wat met risiko gepaard gaan. Son, weer en die natuur.
- Alle beserings moet gerapporteer word aan a/Vldt Rudi sonder versuim.
- Kinders bly elke ouer se verantwoordelikheid. Die AWB en Wesrand en sy offisiere en lede neem geen verantwoordelikheid vir kinders of ouers – hoegenaamd en geen.
- In die son moet hoof bedekking gedra word om son steek te voorkom. Bring son room indien jy dit gaan benodig en genoeg water – u is in die bos daar is nie geriewe nie
- Elke lid is verantwoordelik vir sy chroniese of ander medikasie
- Alle ouers moet sorg dat al die kinders veral genoeg vog in neem. Dit is en bly die ouers se Verantwoordelikheid
- Almal is soos een familie en elkeen moet mekaar ten alle tye die nodige respek toon. Ons leer dan ook om mekaar te ondersteun en aan te moedig.