15Jul

Huis en Haard Beskerming

Ons lei ons lede op om hulself, hul gesinne en hul eiendom te beskerm, asook te beveilig, sowel as dié van hulle medemens in die gebiede waar hulle woon. Sodoende vorm die AWB ‘n ondersteunings netwerk oor die hele land heen. Die AWB vestig ‘n ondersteunings netwerk wat oor die hele land strek. Die AWB […]

02Jul

Groeteboodskap aan Rusland

Geagte mnr Poluboyrenko en ander verteenwoordigers van die Russiese volk, Dankie vir die geleentheid om ons groeteboodskap aan julle oor te dra. Die Boere-Afrikanervolksraad het groot waardering vir julle belangstelling in ons volk se omstandighede. Net soos julle, stry ons ook teen die aanslag van linkse liberalisme wat poog om alle volke te vernietig. Ons […]

26Jun

Begrafnis reëlings vir wyle Generaal Koos Hough 

Alle lede rapporteer by die begrafplaas, op die plaas Vlakpan om 09h00. Die teraardebestelling vind plaas om 09h30. Daarna vertrek ons na Delareyville AP Kerk vir die begrafnis diens om 11h00. Vol uniform of netjiese drag. Vir verdere navrae of padaanwysings kan u vir Brig Piet Breytenbach kontak by 071 340 9658.

09Jun

MOONTLIKE DREIGING DEUR ESKOM WERKERS OM KRAG AF TE SIT

MOONTLIKE DREIGING DEUR ESKOM WERKERS OM KRAG AF TE SIT Die media dra die moontlike dreigement dat die land Maandag (11 Junie 2018)  tot stilstand gedwing kan word.  Daar is egter ook teenstrydige berigte dat dit later kan gebeur afhangende van die onderhandelinge.  Almal MOET paraat wees.  Dit gaan verreikende probleme veroorsaak indien dit gebeur.  […]