Sederd die ontstaan van die Brandwag stelsel 10 jaar terug was daar nog nooit enige lede geld verhoging nie. Onder huidige finansiële druk in die land en opgradering van die Brandwag stelsel is ons ook genootsaak om aan te pas met ‘n R20.00 verhoging in ons lede geld.
Die van u wat ‘n jaarlikse bydrae wil maak sal ons u tegemoet kom waar u R960 per jaar vooruit betaalbaar moet betaal gee ons dit vir teen R880.00.
Indien u dit nie kan bybring nie, moet asb nie kanseleer nie, maar hou aan op die huidige bedrag van R60.00 per huisgesin behalwe as daar twee offisiere is waar die vrou of tweede offisier dan R25.00 adisioneel betaal.
Ons wil u almal hartlik bedank vir u bydrae en ook u verbintenis met die volksaak wat ons stry. U het ons nodig en die AWB is daar vir u in die donkerste uur van nood.
Boere groete AWB Leier en Generale staf