04Mar
GEDAGTE VIR VANDAG 4 MAART 2024
VERTROU OP GOD
Vertrou op God wat ewig, altyd is,
God sal jou krag gee en jou bystaan.
Hy gee vreugde na die smart.
Wie met wyse mense omgaan,
kry self wysheid.
Spreuke 13:20
Werk vandag daaraan om meer te vertrou en minder te twyfel.
