GEDAGTE VIR VANDAG 5 MAART 2024

LEER OM GOD TE ONTMOET

Om God se grootheid te verstaan

en Hom te volg dag na dag,

moet ons eers leer om Hom te ontmoet

en in stilte op Hom te wag.

Probeer liewer wysheid bekom

as goud, liewer insig as silwer.

Spreuke 16:16

Maak vandag tyd om oor

die Woord van God na te dink.