AWB Kalender van Gebeure

WITBANK – 9de Oktober 2019 – Gryp Sak opleiding

PRETORIA OPLEIDING 5de Oktober 2019

 

 

NOODHULP OPLEIDING – ALLE AKADEMIE INSTRUKTEURS VLAK 3 – September 2019

WESRAND 

9 September 2019 – So groet ons vandag een van ons lede in die Wesrand Tannie Cheryl van der Merwe.  “Mag U sag rus“.

WITKRUIS MONUMENT OPGRADERING 2019

Dit was ‘n lang emosionele dag met oomblikke wat mens nie graag wil beleef nie.  Trane wat sonder vrae oor almal se wange rol.  Enige iemand met ‘n hart sal saam stem.  Om ‘n geliefde te veloor is seer!!!!   Soveel te meer as dit ‘n sinnelose moord is.  Elke kruis verteenwoordig een lewe wat verloor is in ‘n plaas aanval.  Nog ‘n Boer wat geval het.  Hier het familie lede weereens kruise ontvang om op die Ysterberg in te slaan.  Soveel hartseer.

PRETORIA STREEK OPLEIDING

18de Augustus 2019 – Kmdt Pieter Steyn – Skiet span skiet lyne

Wat ‘n suksesvolle dag !!!!

1ste September 2019 – Kmdt Pieter Steyn – Nood sakke, veilige leefwyse.

Nog ‘n naweek se opleiding agter die rug.

Pretoria – 15de September Nog n lang dag op die baan. Vandag het ons skietspan voorbereiding gedoen.

Pretoria – 21ste September 2019 

 

 

19de Oktober 2019 – Vldt Carol Steyn – Basiese hanteering en alternatiewe wapens

3de November 2019 – Kmdt Pieter Steyn – Basiese self verdediging, reaksie en huis en haart beskerming

30ste November 2019 – Kmdt Pieter Steyn – Skiet span skiet lyne

Witkruismonument 6 – 8 Sep 2019

Ondersteun ons eie – Eendrag maak mag

Een van die talle stallietjies wat by die Witkruismonument gaan wees, die 6de tot die 8ste September 2019 is Magda sin. U kan ook bestellings plaas via epos of skakel haar, as u nie die dag kan bywoon nie, kontak Magda Steenkamp by magda1malherbe@gmail.com, selfoon no: 082 602 9614.

Hemp R150 – Keps R70 – Glase stel van 4 R120 – Glase los R35 – Koppies R80 – Sleutelhouer R25.

Bank Besonderhede: ABSA Tjek Rekening Rek No 4069 901 273 Tak Kode: 63 20 05

LEIER BESOEK VAALDRIEHOEK – 11 AUGUSTUS 2019

 

NOORDWES vergadering op 23 Julie 2019.

Beplanning word gedoen, kwessies opgeklaar en vooruitgang verseker. Baie geluk en welkom aan o/kpl Tanja (jeug), Kpl Peter (jeug) en o/kpl Christa (Thabazimbi admin).  Dankie aan elke Offisier wat hul tyd op offer vir hul volk!

Lank lewe die AWB! 777 Boeregroete – Kol Gert Prinsloo, Noordwes.

   

OOSRAND VERGADERING EN OPLEIDING

  

Die hele gesin kon hierby baat vind.  ‘n Suksesvolle opleiding deur die WESRAND op 20 Julie 2019.