20Jun

Oproep tot Samewerking

Ons as die AWB wil graag met alle regse groeperings in gesprek tree. Ons rede is as volg. Ons kan nie langer die toestand wat huidiglik heers in ons land net meer aanvaar nie. Ons kan nie net stil sit en niks doen nie. Ons stem moet gehoor word en dit moet die stem van […]

09May

Landsberaad 12-14 Mei 2017

Landsberaad 12-14 Mei 2017 te Ottosdal plaas Holfontein. Alle offisier en manskappe moet asb bywoon. Almal se gesinne, families en vriende is welkom. Kampgeriewe is gratis en die naweek is ‘n self sorg geleentheid. Bring eie kamp stoele en hout vir vure aangesien die aande bitter koud kan word. Ligte eetgoed en koeldrank is te […]