‘n Nuwe Suid Afrika, ‘n mini-dokumentër.
In 2003 is hierdie video saamgestel uit geskiedkundige materiaal uit verskeie bronne. Hierdie video is deur sommige mense korter gemaak en vir hul eie doeleindes gebruik. Ons het die oorspronklike weergawe bekom met toestemming van die oorspronklike vervaardiger en bied dit hier vir almal om te sien.