ALGEMENE LEDE VERGADERING
Alle offisiere, manskappe sowel as belangstellendes! Saterdag 11 November om 09H00 algemene lede vergadering te HOLFONTEIN, in volle uniform indien moontlik. Selfsorg en bring asseblief eie stoel en sambreel. Geen drank sal toegelaat word gedurende die vergadering nie. Leier Steyn von Rönge en die Generale Staf sal die vergadering toespreek. Geen onwettige wapens nie en […]
Persverklaring t.o.v. Swart Maandag
Persverklaring t.o.v. Swart Maandag – 30 Oktober 2017
AWB verklaring aangaande die beweerde sessesie van die “Verenigde State van Goeie Hoop”
Hierdie verklaring word uitgereik na aanleiding van goed nagevorste informasie en inligting deur die AWB se Hoof van inligting. In die eerste plek is dit nie onbekend dat die Khoisan volk reeds lank ook streef na selfbeskiking nie, en het hulle al sedert 7 Julie 2002 aanspraak gemaak op erkenning van selfbeskiking. Hulle het in […]
Volksraad Verkiesing Kommissie – Stem!
Geagte Kiesers, Kiesers wie nie by een van die stemvergaderings hulle stem kon uitbring nie, is welkom om dit aanlyn te doen by die volgende skakel: http://vvk.co.za/Stem/ ID-nommers sal nagegaan word om te verseker dat elke kieser slegs 1 keer stem.
JOU AFSPRAAK MET DIE TOEKOMS
27 April 1994: Ons vaderland word op ‘n skinkbord aan ‘n Swart terroriste-organisasie oorhandig. Die mate van vryheid wat ons gehad het, is daarmee heen. Maar min mense weet dat skaars ses maande later, die deur na nuwe moontlikhede op ‘n skrefie begin oopgaan: Op 3 Oktober 1994 onderteken die ANC-regering die International Covenant on […]
MEDIA-VERKLARING – VADERLANDSALLIANSIE
MEDIA-VERKLARING DEUR: STEYN VAN RÖNGE – ONDERVOORSITTER VAN DIE VOLKSRAAD EN LEIER VAN DIE AWB DATUM: 15 JULIE 2017 ONDERWERP: VADERLANDSALLIANSIE KONTAKBESONDERHEDE TELEFOONNOMMERS: 012 803 0712 / 084 250 2150 / 082 267 0364 E-POS ADRES: rustenburgawb@gmail.com Op Saterdag 15 Julie 2017 is ‘n belangrike mylpaal op die vryheidspad bereik; toe die AWB as sameroeper opgetree het en […]
LEIERSBERAAD
Geagte Meneer Hiermee word u vriendelik uitgenooi na ‘n Leiersberaad van die Boervolk organisasies wat gaan plaasvind op Saterdag 15 Julie 2017 om 10h00 op die plaas Naauwpoort (Sikelele Konferensie Sentrum ) in die distrik van Rustenburg NW. D2730 pad indraai by plaas no NV 17 . GPS : S25 ֯ 56.279 E27 ֯ 20.152 […]

