GEDAGTE VIR VANDAG 25 MAART 2024
GOD WIL JOU NABY HOM Hê Die wonder van herfs wat jy elke jaar in hierdie tyd so oorvloedig ervaar, is God se manier om vir jou te sê dat Hy jou graag naby Hom wil hê. Die aarde is vol van u troue liefde, Here. Leer my u voorskrifte. Psalm 119:64 Wees vandag dankbaar […]
