12Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 12 MAART 2024

GOD WEET WAT DIE BESTE IS Moenie kla oor die kruis wat God op jou skouers laat rus – Hy het dit self vir jou gemaak, en Hy weet wat die beste is. Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy […]

08Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 8 MAART 2024

SEISOENE VAN DIE HART Net so seker as wat die winter moet kom, sal die skoonheid van die lente daarna blom; net so kom die vreugde weer na die smart – Al loop hy en huil terwyl hy die saaisak dra, hy kom juigend terug terwyl hy sy gerwe dra. Psaml 126:6 Vergelyk die seisoene […]

07Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 7 MAART 2024

DEUR GOD GELEI Daar is baie wat ons nie verstaan, waaroor ons nie helderheid kry: daarom is dit so belangrik om ons deur God te laat lei. Om te leef soos die Here dit wil, is die krag van die opregte. Spreuke 10:29 Laat die hand van God jou vandag in die regte rigting lei.

06Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 6 MAART 2024

‘N HEMELSE KROON Die mens wat sy kruis elke dag dra, ontvang eendag ‘n hemelse kroon – onthou, daar kan geen verlossing wees as God se liefde nie in hom woon. Die regverdige word geseën. Spreuke 10:6 Streef vandag na hoër en beter dinge, bid sonder ophou en hou vas aan die geloof en liefde […]

05Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 5 MAART 2024

LEER OM GOD TE ONTMOET Om God se grootheid te verstaan en Hom te volg dag na dag, moet ons eers leer om Hom te ontmoet en in stilte op Hom te wag. Probeer liewer wysheid bekom as goud, liewer insig as silwer. Spreuke 16:16 Maak vandag tyd om oor die Woord van God na […]

04Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 4 MAART 2024

VERTROU OP GOD Vertrou op God wat ewig, altyd is, God sal jou krag gee en jou bystaan. Hy gee vreugde na die smart. Wie met wyse mense omgaan, kry self wysheid. Spreuke 13:20 Werk vandag daaraan om meer te vertrou en minder te twyfel.

01Mar

GEDAGTE VIR VANDAG 1 MAART 2024

NEEM JOU KRUIS OP Is jou kruis vandag te swaar om te dra? Dit wat God jou oplê, te veel gevra? Dink dan aan Jesus se kruis en lyding wat ook vir jou verlossing bring. Hulle bind my hande en voete vas. Psalm 22:17

27Oct

AWB MEDIAVERKLARING

Die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) het met skok en teleurstelling  kennis geneem van die vernietiging van die AMPIE BOSMAN kultuurhistoriese museum tesame met sy inhoud deur ‘n brand op Dinsdag 24 Oktober 2023 te Lichtenburg. Dié insident is deel van ‘n patroon wat al meer beskadiging en vernietiging van Afrikanerkultuurskatte en Boereerfenisterreine tot gevolg het: grafskendings, […]

17May

AWB 50ste BESTAANSJAAR

DINEE 8ste Julie 2023 Plek:                   WAWIEL COUNTRY LODGE                             VENTERSDORP Tyd:                     12h00 Koste:                 R250-00                             (Kontant kroeg)                              Geen Denims, Tekkies of Kortbroekke nie Kleredrag:           Semi-Formeel                             AWB Dasse mag gedra word.                             Dasse beskikbaar by Hoofkantoor teen R120elk Kaartjies moet betaal word […]