11Nov

Tweeledige verbond. Paardekraal, 29 November 1986

Soos ons voorgeslag wanneer hulle aan die vooraand van ’n groot stryd gestaan het, het die AWB hom ook in ’n Gelofte aan God Drie-Enig verbind. Die Beweging, het ’n volgende fase in sy stryd om die herstel van die Boererepublieke binne gegaan toe hy op 29 November 1986 klein geword het voor sy Skepper […]

11Nov

Keneth Andre Terblanché

In herhindering aan n boer wat baie gemis sal word deur sy familie en kamerade. Tot weer siens Keneth Andre Terblanché 30 Augistus 1955 – 17 Oktober 2019

10Oct

Krugerdag viering by Paardekraal

“God se Woord is dan ook die rigsnoer in alles. Om dit te kan volg, moet die volk met die Bybel vertroud wees.”Paul Kruger Op Saterdag 12 Oktober, twee dae na President Paul Kruger se geboortedatum van 10 Oktober, word die jaarlikse feesvieringe weer aangebied by Paardekraal in Krugersdorp.Soos gewoonlik sal dit weereens ’n luisterryke […]

26Aug

SKIET KOMPETISIE

Die AWB Bied ‘n Skietkompetisie aan op 19 Oktober 2019 te Ventersdorp Skietbaan. Inskrywing begin om 9h00 Bring eie stoel en sonbrandmiddel Koeldrank, Koffie, Jaffels en Potjiekos (R50) sal te koop wees KONTAKGeneraal Bezuidenhout @ 084 250 2150Kolonel Prinsloo @ 082 959 9801vir verdere inligting

28Apr

SKIETDAG TE OTTOSDAL OP 11 MEI 2019

Die AWB Diamantstreek bied op Saterdag 11 Mei 2019 ‘n Skietdag aan.Inskrywingsgeld is R50.00 vir handwapen en R50.00 vir jaggeweer.Die dag begin stiptelik om 09:00. Slaapplek sal op Holfonteinterrein beskikbaar wees.Voorsiening word ook gemaak vir kamp en karavaanstaanplek. Die skiet (Jaggeweer asook handwapen) sal op Ottosdal SAJV se baan plaasvind en in die volgende formaat: […]

28Apr

Wapen Opleiding – Dag en Nag Skiet

Die AWB, Noordwes Streek bied Wapenopleiding en Skiet Dag aan op 5 Mei 2019. ALMAL WELKOM Plek: Rashoop Skiet Baan, BritsKoste: Eie Wapen en Ammunisie – R50 Leen Wapen en ammunisie (25 rondtes) – R170Vertrek Tyd: 13:30 – Rustenburg en Mooi Nooi Lede kom bymekaar te Total by Spar, Vertrek om 14:00 Bring jou eie […]