MEDIAVERKLARING
VUURWAPENBEHEERWET 25 MEI 2021 Die Afrikaner Weerstandsbeweging (AWB) het met intense teleurstelling en skok kennis geneem van die voorneme, van die SAPD, om die Wet op die Beheer van Wettige Vuurwapens, Wet 60 van 2000, eensydig te wil wysig, soos onlangs in die Staatskoerant afgekondig. Deur huis en haard beskerming toe te pas is die […]
VERJAARDAGWENSE
Die AWB en Generale staf wens Leier Steyn Von Rönge geluk met die herdenking van sy geboorte dag. Mag ons Vader sy paaie uitlé met genadegawes vir die jare wat voorlê. Boere groete
AWB MEDIA VERKLARING – WAPENONTEIENING
Die voorgenome implementering van Wetgewing, en ander pogings wat aangewend word, om persone wat beskik oor lisensies om ‘n wapen te mag besit en te gebruik, van hulle wapens te ontneem op slinkse en slu wyses word deur die AFRIKANER WEERSTANDSBEWEGING (AWB) ten sterkste veroordeel en geminag. Ons woon in ‘n land waar daar meer […]
Berig t.o.v. Crusaders, Boereligioen en ander groepe
Die AWB distansieer hom totaal en al van die Crusaders groep en hulle leier Knoesen se optredes, beplannings en uitlatings. Die AWB was nog nooit in die verlede in samewerking met hulle nie. Indien enige lid van die AWB mede lidmaatskap het van die Crusaders, Boereligioen of enige ander organisaie of beweging waarvan die Generalestaf […]
