02Apr

AWB Landsberaad 2019

PROGRAM  12 – 14 April 2019 Terrein Paardekraal  Krugersdorp Program leier :                                           Brig Piet Breytenbach Kamp Kommandant/Veiligheid:           A/Kmdt: Pieter Steyn Vrydag  12 April 15:00 tot laat  Aankoms van lede en gaste , kry kampplek gereed, kenmekaar. Pap en wors, kaasworsies met broodrolletjies en braaipakke sal beskikbaar wees. Saterdag 13 April 09:30 Vlag Parade, […]

04Mar

AFTREDE…

WAT IS AFTREDE? WERK, vorm ‘n belangrike deel van elke mens se lewe en vir die meeste van ons is dit dan ook die belangrikste en mees lonende tyd van ons lewe.  WERK, is so belangrik dat dit een derde van ons daaglikse lewe in beslag neem. Dan skielik is dit tyd vir … AFTREDE!! […]

01Feb

Ledegeld Verhoging

Sederd die ontstaan van die Brandwag stelsel 10 jaar terug was daar nog nooit enige lede geld verhoging nie. Onder huidige finansiële druk in die land en opgradering van die Brandwag stelsel is ons ook genootsaak om aan te pas met ‘n R20.00 verhoging in ons lede geld. Die van u wat ‘n jaarlikse bydrae […]

28Jan

Verootmoediging byeenkoms te Paardekraal

Die AWB nooi u om die Verootmoediging byeenkoms te Paardekraal op 2 Februarie 2019 om 10:30vm vir 11:00vm by te woon. Hierdie is ‘n amptelike openbare AWB byeenkoms en publiek sowel as lede van ander organisasies is welkom. Kom ons gaan op ons knieë en verootmoedig ons voor ons Skepper. Die stryd wat kom kan […]

14Jan

Slag van Majuba

Die stryd tussen Boer en Brit in Transvaal 1877 – 1881deur prof M.C van Zyl ‘n Geweerskoot op 16 Desember 1880 in Potchefstroom het ‘n gewapende botsing tussen Boer en Brit in Transvaal ingelui. Van Britse kant is dit beskou as ‘n opstand, ‘n Boererebellie teen die Britse gesag wat sir Theophilus Shepstone as verteenwoordiger […]

08Jan

Gedig: Die jongste burger

Die jongste burger Voorgelees deur Eugène Terre’Blanche Sed miles, sed pro patria. 1 Die kamp In die kamp van die vroue heers stilte en donker, Die ellende genadig bedek deur die nag. Hier en daar in ‘n tent nog ‘n flou liggeflonker, Waar die Engel van Meely – die Doodsengel – wag. In die plaas […]

05Dec

Die AWB, na 45 steeds daar

Vir 45 jaar tree die AWB op in belang van die Boerevolk en in die toekoms sal die AWB, met God se leiding, steeds daar wees om ons Boerevolk weerbaar te kry.

24Nov

Geloftefees 2018

Die AWB vier hierdie jaar Geloftedag by Bloedrivier naby Vryheid.  Ons nooi alle lede en ondersteuners na hierdie herdenking van een van ons Volk se belangrikste dae. 180ste Herdenkingsjaar Hierdie jaar op 16 Desember kom ons Volk ons belofte na soos dit deur Andries pretorius en 464 krygers en Voortrekkers aan Ons Heilige Vader belowe […]

19Nov

Opleidings Kamp (Bergkamp) – 23-25 November 2018

Elke maand is daar opleiding in verskeie streke. Die AWB Wesrand bied dan ook ‘n opleidings kamp (Bergkamp) van 23 tot 25 November 2018 aan naby Magaliesburg. Die kostes beloop R100 per gesin. Kontak asseblief vir Hoof Kmdt Erika op 081 766 2915 vir besonderhede     Dis ‘n oorlewings kamp en nie ‘n gewone […]

09Nov

Ons kultuur is die meetsnoer van ons voortbestaan

‘n Volk se getrouheid aan sy kultuur is die meetsnoer van sy voortbestaan. Ons Volkskultuur het begin by Jan van Riebeek.  Hulle het dinge anders gedoen as in Europa omdat hulle omstandighede anders was.  Die voortrekkers het weer anders gedoen op trekpad as in die Kaap, weer omstandighede. Omstandighede is dus ‘n bepalende faktor by […]