
PROGRAM 12 – 14 April 2019
Terrein Paardekraal Krugersdorp
Program leier : Brig Piet Breytenbach
Kamp Kommandant/Veiligheid: A/Kmdt: Pieter Steyn
Vrydag 12 April
15:00 tot laat
Aankoms van lede en gaste , kry kampplek gereed, kenmekaar.
Pap en wors, kaasworsies met broodrolletjies en braaipakke sal beskikbaar wees.
Saterdag 13 April
| 09:30 | Vlag Parade, Eerbetoon aan afgestorwe Kamerade en Drilparade | Kol Johan Swanepoel |
| Kranslegging vir voormalige Leier Eugene Ney Terre`Blanche | ||
| 10:00 | Opening met Skriflesing en gebed | Kapelaan Ferdie Devenier |
| 11:00 | Verwelkoming | Leier Steyn von Ronge |
| 11:15 | Landsberaad: Gebiede gee jaarverslag van werksaamhede | |
| Weskaap | Maj Bertie Kruger | |
| Vaaldriehoek | H/Kmdt David Jacobs | |
| Noordwes | Brig Jerry Bezuidenhout | |
| Natal | Brig Barney Dreyer | |
| Kalahari | Gen Bill Nagel | |
| Oos Rand | Gen Piet Cilliers | |
| 12:00 | Verversings | |
| 12:30 | Landsberaad: Gebiede gee jaarverslag van werksaamhede | |
| Wesrand | Kol Johan Swanepoel | |
| Vrystaat | Brig Danie Vessels | |
| Diamant streek | Kol Johan Breytenbach | |
| Noord Transvaal, Oos Transvaal & Pretoria | Kol Pieter Swanepoel | |
| Oos Kaap en Watervleuel | Kol Ken Terblanche | |
| 13:00 | Middagete | |
| 14:00 | Jaarverslag | KG De Wet Marx |
| Toekennings van trofee’s | Gen Nico Prinsloo & Leier Steyn Von Ronge | |
| 15:00 | Kommunikasie | Kol Hennie le Roux |
| Jeug en Geestesweerbaarheid | Brig Piet Breytenbach & Jeugleier Johan Swanepoel Jnr | |
| Opleidings Akademie | Brig Danie Wessels | |
| Kantoor en admin | Brig Jerry Bezuidenhout | |
| Garde/Valke en Spesmagte | Gen Nico Prinsloo | |
| Opsomming en Repliek | Leier Steyn von Ronge | |
| 16:00 | Afsluiting en gebed | Brig Piet Breytenbach |
Vermaak en klank Gen Piet Cilliers en Vdkt Rudi Viljoen.
Saam kuier en braai
Braaipakke, pap & sous sal te koop wees
Snoepie met kos sal ook beskikbaar wees
Sondag 14 April
8:30 Kamp opruiming en vertrek huis toe.
Ons as AWB Wesrand hoop julle het n onvergeetlike Landsberaad beleef en ry veilig huis toe.
Algemene inligting:
Geen alkohol mag op Paardekraal feesterrein gebruik word nie
Snoepietye:
Vrydag 15:00 – 21:00
Saterdag 07:00 – 21:00
Sondag 07:00 – 10:00
GOD SEEN DIE AWB ,SAAM STAAN ONS VIR GOD, VOLK EN VADERLAND
