03Jul

Huldeblyk aan Generaal Koos Hough (Kmdt Gen)

Huldeblyk aan Generaal Koos Hough (Kmdt Gen) Geagte vriende en familie Dit is vir my ‘n besonderse eer en voorreg om by hierdie geleentheid ‘n huldeblyk te mag lewer aan my vriend en kameraad Koos Hough. Soos ons deur ons lewensreis gaan is daar mense met wie ons kontak het of wie ons paaie kruis, […]

02Jul

Groeteboodskap aan Rusland

Geagte mnr Poluboyrenko en ander verteenwoordigers van die Russiese volk, Dankie vir die geleentheid om ons groeteboodskap aan julle oor te dra. Die Boere-Afrikanervolksraad het groot waardering vir julle belangstelling in ons volk se omstandighede. Net soos julle, stry ons ook teen die aanslag van linkse liberalisme wat poog om alle volke te vernietig. Ons […]

26Jun

Begrafnis reëlings vir wyle Generaal Koos Hough 

Alle lede rapporteer by die begrafplaas, op die plaas Vlakpan om 09h00. Die teraardebestelling vind plaas om 09h30. Daarna vertrek ons na Delareyville AP Kerk vir die begrafnis diens om 11h00. Vol uniform of netjiese drag. Vir verdere navrae of padaanwysings kan u vir Brig Piet Breytenbach kontak by 071 340 9658.

09Jun

MOONTLIKE DREIGING DEUR ESKOM WERKERS OM KRAG AF TE SIT

MOONTLIKE DREIGING DEUR ESKOM WERKERS OM KRAG AF TE SIT Die media dra die moontlike dreigement dat die land Maandag (11 Junie 2018)  tot stilstand gedwing kan word.  Daar is egter ook teenstrydige berigte dat dit later kan gebeur afhangende van die onderhandelinge.  Almal MOET paraat wees.  Dit gaan verreikende probleme veroorsaak indien dit gebeur.  […]

23May

Volksaamtrek, Paardekraal

  2 Junie 2018 Ter herdenking van Republiekwording in 1961, die ingebruikneming van die Oranje Blanje Blou as landsvlag in 1928 en die skryf van Die Stem van Suid-Afrika in 1918. Die volksaamtrek word deur die HNP, AWB en die Verkennersbeweging gereël. Bykans 30 ander Afrikaner-organisasies is genooi om deel te neem. Program: 07:00 Aankoms […]

11May

VVK Verkiesingsnuus

Verkiesingskonferensie, 5 Mei 2018 Ons hartlike dank aan elkeen wat die Verkiesingskonferensie die afgelope naweek bygewoon het. Dit was ‘n reuse sukses. Die bemarkingsvideo is vertoon en sal aan u beskikbaar gestel word vir verdere verspreiding sodra die laaste redigering afgehandel is. Verdermeer is die nuwe fondsinsamelingsprojek bekendgestel, naamlik “Borg-‘n-stempunt”. Laai gerus die brosjure af […]

30Apr

LANDSBERAAD 2018: HOLFONTEIN

PROGRAM  LANDSBERAAD 2018:   HOLFONTEIN   Programleier :                        Brig. P. Breytenbach Kampkommandant :             Kol. J. Breytenbach   VRYDAG 18 MEI      15:00 – 20:00  :  Aankoms van lede – kry kampplek gereed    20:00 – 20:15  :  Aandgodsdiens – Brig. P. Breytenbach    20:15  –             :  Saamkuier   SATERDAG 19 […]