01Nov

AWB Skiet Dag 10 November 2018

AWB Skiet Dag 10 November 2018 Plek: Derby Skietbaan Noordwes Tyd:  Inskrywings begin om 07h30 Koste:  R50 baanfooi per skut Kom bymekaar 06h00 by Derby Afdraai… vetrek om 06h15 GEEN ONWETTIGHEDE ASSEBLIEF Onthou eie stoel en Sambreel/Gazebo AMMUNISIE KAN BESTEL WORD by Brig. Bezuidenhout 084 250 2150 LEKKER POTJIEKOS BESKIKBAAR! Beskikbaar teen ‘n fooitjie: Koffie, […]

11Oct

Durban Openbare Vergadering

Openbare AWB vergadering sal in Durban gehou word Donderdag 18 Oktober 2018 stiptelik om 19:00 te Firwood Sportsklub, Northdene, Durban. Hoofspreker: Leier Steyn von Ronge. Vir verdere inligting en navrae kontak gerus vir /Kmdt. Hendrik Meyer 073 532 8693 of Kol. Ken Terblanche 078 451 5431.

11Oct

Richardsbaai Openbare Vergadering

Openbare AWB vergadering sal in Richardsbaai gehou word Dinsdag 16 Oktober 2018 stiptelik om 19:00 te Nyati Lodge Birdswood, Richardsbaai. Hoofspreker: Leier Steyn von Ronge. Vir verdere inligting en navrae kontak gerus vir H/Kmdt. Danie Heenop 0630115704 of Kol. Ken Terblanche 078 451 5431.

10Oct

Krugerdag

Na die 1994 verkiesing het die ANC regering Krugerdag weggeneem as deel van hulle aanslag op ons Volk se taal en kultuur.  Krugerdag, ook bekend as Heldedag, is sedert 1882 gevier terwyl Paul Kruger nog gelewe het.  Hy was op daardie stadium nog adjunkpresident, maar omdat hy soveel respek van volksgenote geniet het is sy […]

08Oct

AWB Vaaldriehoek Skenkings

Die AWB Vaaldriehoek streek was die naweek by n wit plakkerskamp uitreiking gewees. Ons het in Samewerking met vele organisasies skenkings ingesamel met insamelings veld togte en met behulp van media, skenkings gekry vir die doel van uit deel van voedsel en kleurasie en speelgoed vir kinders en Groot mense wat in wit plakkers kampe […]

28Sep

Mediaverklaring: Ramphosa se leuens

Ramaphosa se stelling in die buiteland dat daar geen moorde op wit plaasboere in Suid-Afrika plaasvind nie en ook geen grondgry pe (“land grabs”) nie, is so ‘n blatante leuen dat mens nouliks kan glo dat iemand in sy posisie so vermetel en onbeskaamd kan wees om in weerwil van al die feite op die grond […]

12Sep

AWB Opleiding Dagkamp – Klerksdorp

Die AWB Noord-Wes Streek het op 9 September 2018 ‘n opleidings dagkamp gehad vir lede sowel as nie-lede net buite Klerksdorp. Opleiding deur bekwame AWB instrukteurs is gegee in Wapen hantering sowel as Selfverdediging en onwapening van aanvallers. Alle offesiere, lede van die AWB sowel as nie-lede en hulle gesinne was genooi. Die doel van […]

01Aug

Persverklaring: Sesesering

  Na aanleiding van die onlangse media verklarings en persberigte, aangaande die sogenaamde sesesering deur ‘n groepering van die Khoisan bevolking, en dat dit met die hulp, samewerking en ondersteuning van sogenaamde ver-regse groepe plaasgevind het. Wil die Afrikaner Weerstandsbeweging dit onomwonde stel en verklaar dat die AWB hom van die sogenaamde aksie distansieer en […]