05Apr

Kennisgewing: Kranslegging 7 April 2018

Vanweë omstandighede buite ons beheer, sal die kranslegging  wat op 7 April 2018 te Ventersdorp sou plaasvind nie voortgaan nie. Ongelukkig is die kranslegging afgestel asgevolg van baie reën op die plaas in Ventersdorp. Dit maak dat die paaie nie met gewone voertuie daar kan ry nie. Ons sal wel n datum aankondig vir die […]

30Mar

AWB vergadering op 12 April 2018

Hiermee kennis dat daar ‘n algemene AWB vergadering sal plaasvind op 12 April 2018, stiptelik om 18:30. Die vergadering sal plaasvind te Firwood Sports Klub in Northdene, Durban. Alle AWB lede asook belangstellendes in die Durban en omliggende gebiede word versoek om die vergadering by te woon. Skakel na kaart: https://goo.gl/maps/Z9WC1NHqpaq  

18Mar

Herdenking van die Volkstigting

DIE PAARDEKRAAL FEESKOMITEE U word vriendelik uitgenooi na ‘n herdenking van die Volkstigting aan die Suidpunt van Afrika. Dit sal plaasvind op Van Riebeeckdag op 6 APRIL 2018 OM 18:30 by die Paardekraal Feesterrein Die program sal bestaan uit ‘n kort spreekbeurt deur Mnr. Paul Kruger oor Van Riebeeckdag en die Gelofte van 1654. Daarna […]

14Mar

LEIER SÊ – Grondonteiening en Selfbeskikking

Reeds op 28 Februarie 2018, die dag nadat die Parlement die onteiening van grond sonder vergoeding aanvaar en goedgekeur het, en ironies genoeg is hierdie besluit geneem deur die Regering op die dag, 27 Februarie (Majuba dag ) waar ons voorgeslagte  die oorwinning behaal het in die eerste Vryheidsoorlog oor die Britse magte en waarna […]

28Feb

Die Slag van Majuba

Die Eerste Vryheidsoorlog In die hele 19de eeu tot vandag toe het Groot Brittanje net een oorlog verloor: teen die Boere van Transvaal gedurende Desember 1880 tot Maart 1881. Bowendien is Groot Brittanje in al die veldslae van hierdie oorlog verslaan: Bronkhorstspruit (20 Desember 1880), Laingsnek (28 Januarie 1881), Ingogo (8 Februarie 1881) en Majuba […]