28Feb

Nuusbrief van die VVK – 26 Februarie 2018

Geagte Volksgenoot Die afgelope naweek was die 137ste herdenking van die Slag van Majuba. Die Sentrale Komitee het dit as ‘n gulde geleentheid gesien om ‘n vergadering te hou in Volksrust, ten einde sekere aangeleenthede te finaliseer met die oog op die komende verkiesing. Dit is met groot dankbaarheid teenoor almal wat die vergadering bygewoon […]

07Feb

ONDERSTEUNING VANUIT DIE BUITELAND

Die afgelope tyd het ons van verskeie persone en ook organisasies korrespondensie gekry, waar hulle vanuit die buiteland as individue hulle steun asook hulp aangebied het aan die AWB. Hier is ons reaksie en terugvoer aan n persoon. Ongelukkig kan ons nie name noem nie om hulle identiteit te beskerm. Goeie dag geagte Kolonel / […]

19Jan

Die Overvaal Skoolsaak – Mediaverklaring

Die Overvaal Skoolsaak Die staat (onderwysdepartement) en ondersteuners van die EFF, ANC en SAKP se optrede in die Overvaal-skoolsaak toon onmiskenbaar dat dit nie vir hulle om die kinders se belange gaan nie, maar eerder om nóg ’n Afrikaanse skool te verengels. Daarom is hoofde van omliggende skole deur die departement geïntimideer om valse verklarings […]

15Jan

AWB – Nuwejaars boodskap – 2018

Geagte Volksgenote Aan alle lede en vriende van die AWB : Bravo …..ons is 8%, maar ons het die invloed van ‘n  80% !  Aan  die suidpunt van Afrika bly daar ‘n spesiale klomp mense.  Al tel hulle  onder minder as 8% van die land se bevolking, is hierdie mense besonder merkwaardig: So merkwaardig dat […]

23Nov

Geloftedag 16 Desember 2017

Program vir die Gelofte diens by Sikelele. 07h00 Vroe’e oggend biduur by gedenkmonument 08h00 Selfsorg ontbyt 11h00 Afle van gelofte met geloftediens 11h30 Feesrede deur leier van awb Steyn von Ronge 12h00 Pouse 12h15 Toespraak geskiedenis van terein en gelofte Komandant Genl Chris van Wyk. 13h00 Selfsorg middagete en ontspan. Braai geriewe is beskikbaar. Plek: https://goo.gl/maps/q1xgKsfYhA12 […]