2 Junie 2018Ter herdenking van Republiekwording in 1961, die ingebruikneming van die Oranje Blanje Blou as landsvlag in 1928 en die skryf van Die Stem van Suid-Afrika in 1918. Die volksaamtrek word deur die HNP, AWB en die Verkennersbeweging gereël. Bykans 30 ander Afrikaner-organisasies is genooi om deel te neem. |
Program: |
||
| 07:00 | Aankoms en Terrein-inrigting | |
| 09:00 | Opening: | |
| 09:10 | Verwelkoming | Mnr Henk van de Graaf |
| 09:15 | Samesang van volksliedere | |
| 09:30 | Vlagseremonie | |
| 09:50 | Vlaghysing: Oranje Blanje Blou (In stilte. Almal staan op aandag) Samesang:Die Vlaglied |
|
| 10:00 | Toespraak: Mnr Steyn van Rönge Die Oranje Blanje Blou Samesang: Die Stem van Suid-Afrika, Strofe 1 |
|
| 10:30 | Toespraak: Mnr Alwyn de Klerk Die Stem van Suid-Afrika Samesang: Die Stem van Suid-Afrika, Strofe 2 en 3 |
|
| 11:00 | Toespraak:Herdenking van Republiekwording Mnr Andries Breytenbach |
|
| 11:30 | Die Volksverkiesing (13/10/2018)
Mnr Christo Snyman |
|
| 11:45 | Bedankings
Mnr Henk van de Graaf |
|
| 12:00 | Afsluiting:
4e Strofe van Die Stem van SA |
|
